Weg!

Vakansie is vir smul

Gevulde broodkrans

Vir 8 Voorbereityd 45 minute Gaarmaaktyd 40 minute

Jy benodig

 2 eetlepels olyfolie
 2 rooirissies, in repies gesny
 200 g sampioene, gekap
 sout en peper na smaak
 100 g ontpitte groenolywe, gekap
 200 g feta, in blokke gesny of gekrummel
 1kg brooddeeg (tuisgemaak of gekoop)
 2 eetlepels soetrissiepesto (opsioneel)

Só maak jy

1 Verhit die olie en braai die soetrissierepies en sampioene tot sag en gaar. Roer die olywe by en geur na smaak met sout en peper. (Onthou, die olywe sowel as die feta is reeds sout.) Laat die mengsel effens afkoel en goeg die feta by.

2 Rol die brooddeeg op ’n skoon werkopperglak in ’n groot sirkel gan sowat 1 cm dik uit. (As jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related