Weg!

Gerook & gerooster

Ghoelasjpotjie met geroosterde rissies

Vir sowat 6
Voorbereityd 25 minute
Gaarmaaktyd 2 uur, 30 minute

Jy benodig

• 2 eetlepels olyfolie
• 2 rooi brandrissies (of na smaak)
• 3 soetrissies van verskeie kleure
• 200 g repiespek, gekap
• 1 kg biefdikrib, in 3 cm-blokke gesny
• ¼ koppie meel
• 1 groot ui, grofgekap
• 4 knoffelhuisies, fyngekap
• 1 eetlepel gerookte paprika
• 1 eetlepel gewone paprika
• sout en peper na smaak
• 1 blik (400 g) gekapte tamaties
• 1 eetlepel tamatiepasta
• 1 koppie biefaftreksel
• 1 reep lemoenskil
• ’n lourierblaar of twee
• 2 eetlepels pietersielie, varsgekap

Rooster die brand- en soetrissies oor die kole (of onder die oond se roosterelement) totdat die velle oraloor swartgebrand en die vlees sag is. Sit dit net so warm vir sowat 5 minute in ’n houer met ’n digte deksel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
Weg12 min read
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit

Related