WEET VOOR JY WAAI
May 18, 2020
3 minutes
ERONGO PLATEAU CAMP Die vier kampplekke (geen krag) is op die randjie van ’n plato. Hier’s ’n gemeenskaplike badkamer met spoeltoilette en storte (’n donkie sorg vir warm water). Met ons besoek was twee badkamers in aanbou waarvan een rolstoelvriendelik is. Let wel, hier’s nie ’n swembad of veel skaduwee nie – dink mooi voordat jy in die somer kom kamp. Troeteldiere is welkom.
Koste R160 p.p. en R110 p.p. vir kinders tussen 6 en 11 jaar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days