Weg!

BRIEWE

Toe, staan in ’n ry...

Ek en my meisie, Adri van der Merwe, het in Maart vanjaar besluit om na die Pilanesbergwildreservaat te ry. Dit was ’n stil oggend in die reservaat. Ons was op die Tshwene-teerpad toe ’n gewone troupant vir ons sy mooi kleure wys.

Die voël het oor die pad gevlieg, in ’n bos gaan sit en ons het foto’s geneem, min wetend dat ’n jagluiperd en haar welpe onder die bos lê en slaap. Ons was baie verras toe hulle wakker word en regstaan vir ’n gesinsportret!

DANIE BESTER, Johannesburg

Begin jou jaar rég

Ek het Weg se aanlynfotokursus ’n jaar gelede voltooi en is nou heeltyd op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related