Weg!

ONTMOET DIE SKRYWER

Wat van hierdie genre het jou aangegryp? Die storie-aspek. Storie, spanning en vaart speel ’n al hoe groter rol in fiksie. Misdaadfiksie is by uitstek daarvoor geskik. En natuurlik die navorsing, wat dikwels joernalistieke vaardighede vereis.

Die verhaal speel af in plekke soos Londen, Antwerpen, Hermanus, en Port Nolloth. Het jy na elkeen gereis? Ek moes al hierdie plekke besoek om die tekstuur van die stede of dorpe te beleef sodat dit kon deel word van die storie. Een van die vonke vir die boek was onder meer ’n gesprek met ’n Uber-bestuurder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Onder Die Radar
“Suid-Afrika was die enigste land in die Gemenebes van Nasies wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vroue as soldate opgelei het,” sê dr. Wim Myburgh waar ons in ’n koffiewinkel op Pringlebaai sit en gesels. “En nie net in een nie, maar twéé spesialiskr
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L

Related