Ebook495 pages7 hours
Voetstoots: 'n episode
By John Miles
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
’n Aangrypende roman oor die lotgevalle van die gewone mens in ’n samelewing waar geweld net onder die oppervlakte lê. Die vreemdeling August vestig hom op ’n klein Weskusdorp om sy redigeringswerk aan ’n pasontdekte dagboek van die 18de eeuse ontdekkingsreisiger Robert Jacob Gordon af te rond. Dis wanneer polisievrou Tessa hom vra om haar seuntjie Otto ’n aand lank op te pas terwyl sy die dood van ’n naamlose persoon by die motorhawe ondersoek, dat August homself onverwags bevind op die drumpel van ’n vertroostende verhouding. Die liefde wat tussen August en Tessa, twee radikaal verskillende mense, ontstaan, word egter bedreig deur die terugkeer van Tessa se man, Andries, van wie sy besig is om te skei. Sy onvoorspelbaarheid en kil woede hou gevaar in, en die roman stuur af op die ontstellende moontlikheid van geweld. Soos in John Miles se vorige roman, Die Buiteveld, word die kompleksiteit van ’n mens se verlede deurgetrek na die sosio-politieke situasie van die dag met verwysings na die skuld oor die koloniale verlede en veral oor apartheid. “Die verlede is ’n denkbeeld waarvan jy nie kan loskom nie,” besef August. “’n Deurpriemende analise van die plattelandse Afrikaner en sy oorgawe aan ’n toestand van onsekerheid. ... En ’n skitterende “slice of life”, sê een van die keurders.
Author
John Miles
John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. ’n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die buiteveld, Voetstoots en Op 'n dag, 'n hond. Miles woon op ’n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.
Read more from John Miles
Liefs nie op straat nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek uit die doofpot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp 'n dag, 'n hond Rating: 5 out of 5 stars5/5
Related to Voetstoots
Related ebooks
Op 'n eiland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOm die gedagte van geel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Reisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoogty Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Dorp soos Silwer Streams Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaar wie snoei die rose in die nag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGroen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp pad: 'n Reisjoernaal Rating: 4 out of 5 stars4/5Hartepad Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories van Ouds Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGlipstroom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAtropos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag op 'n voëlplaas Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRegsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWildvreemd Rating: 4 out of 5 stars4/5Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsApostroof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoukonap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKleur kom nooit alleen nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Infanta Rating: 4 out of 5 stars4/5Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie biblioteek aan die einde van die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeiboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDuiwelskloof Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5
Reviews for Voetstoots
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Voetstoots - John Miles
-Na book_preview_excerpt.html }ˮȕ䯰vUJdu*Uo(k/Nn6,4^?/3;ǝ̼7t;n2T.yc
˼736Tas:o4=~rr߅?+KuJ|XTS?WRc5:XRC<]=4~u*
',a 05]=W z]zgՔp=kUKJna?pVCuFaZȭKaU}RoK|d {\\%}0Gr~~Ki:պ͑ﱭ'~uu]vM应KX.6U80[ʹr_}VCC8
z˥yzP]Ⲅ2s'ۺ#>7A;Ta[bK]6Lqh\B*'ܨZAZ&o^a!Dܰ+vq's{HtUHZf!7=8n??LxڜiO'+'X3W`zťc=!Lc;gln~bNWI0|G UsC ܓ0O?9
PAp4am{)
Cw<͔PfMŝ6tjʵ̺㈏ Uƾp\|(kx8?}{+Նx:υQy>W\q;C'}ׅ"
)6õ{&U|cWd[
e]t/}GM<'Bà,)@-@<i,W_rK(]7aXփT|1 Nb8bǵMLxr
Yao^aMXjn55Mc;3
mzZXE;|r:'U6U;=GZ}qu 6N+6]h݉
ޝ lvs!f;Ae]eHN_&sJ?]㠟&wH1ͳ}LwX6|Ro}m"9V!a/n%ܶߘBc*-iI;hLLӈeGя0X[?C`A|eVÓЊ\Mk[dzyqtuU4n 0̓hwDY헠<}*ʤմyp eSSB/Eţ$ܨ9B@m=/pmız
,ݖvuKhq2( 1R::ϲIY1ܯa$Bq`h8}+HzƙMl\K\*Iõ[S>[^Hc<_R&G̵(lވbbEkCɢEuWJ=
b:a0mztSIR:/ ڕ!4Ҟe5)C aklƻj)Pw1NE}79\uio
6Q`W+0$*H?WMs6)=)Q8 ;xmVy`+շq$~>!Z5"7 { R`A,pëNO T_N+,p[q:".Xwp"NX0/|E(G9n;<ʶ
4BEzc(NJ. xq< ]!;?RqQ!y&B$ԭ=P96AR;b)z STwL6JRF{#@5B4Z͏f-T.+gG+esWoo`"MqY0)1eO'
iտł>1VbnlLAsnf:5%$o(nw2骫 p_Ў {Aw pP֑sz