Weg!

Terug hartland toe

Asjy–sooseksoms daaroor droom om jou slimfoon en skootrekenaar in die agterplaas te begrawe het jy ’n tydjie in die Karoo nodig. Want anders as alles op jou foon en rekenaar is die Karoo nie opdringerig nie – hy vra byna niks van jou nie, maar gee presies wat jy nodig het.

Die Karoo se leegtes trek my al ’n leeftyd lank met ’n krag wat ek nie kan verduidelik nie. Dis asof my wortels maar net nie tuis voel in hulle klam, Bolandse sooie nie (ek het in die Paarl grootgeword) maar eerder in die Karoo hoort, aan’ t vasklou teen ’n droë donga se wal.

My ma se familie boer in die Karoo, en as skoolkind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related