Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Atropos
Atropos
Atropos
Ebook88 pages19 minutes

Atropos

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor die mediese professie tot by die punt waar die draad geknip word – gedigte oor sterflikheid en verlies.
Die wêreld van die geneeskunde word ryklik ontgin met gedigte wat strek van die toediening van narkose tot orgaanoorplantings. By uitnemendheid is die gedigte in Atropos noukeurige waarnemings van die natuurlike en die menslike kondisie.
Hierdie is die gedigte van 'n fyn stilis, gekenmerk deur die vernuftige interaksie tussen betekenis en klank. “Daar is geen twyfel oor die hoë standaard van hierdie bundel nie; 'n ware vonds vir die Afrikaanse digkuns.” - Henning Snyman
LanguageAfrikaans
PublisherQueillerie
Release dateNov 3, 2015
ISBN9780795801037
Atropos
Author

Hendrik J. Botha

Hendrik J. Botha is ’n narkotiseur van beroep. Hy woon en werk in Pretoria.

Related to Atropos

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Atropos

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Atropos - Hendrik J. Botha

    "7Nabook_preview_excerpt.htmluTAFJ6oBlp!,kE5RODWk^zsįZ#iǘ]]ޫZɛ@' >ZϤoKO12]lB TI˄'_::zj|7͞7A^<%qwRa-< >uΆ1'.ЈtB etLMX.%:D+HÀ+vKls%뇏{n-SP:MÑ.+JYKsڑpyf&VJ0LVj(!^-"m/4x Zd%ř k=gzX&_r:tί8 ?۳zݡˤ`9[C/JH`"TB~86]Tj@Y`.^?_WbHpIчu ȔxB"tк`w J6|mUױSx\IKYMz@Sg۾Q2c@4`!ڱUeR1N@i*rG2PrUH߭ߏl<.^aG%jn#.2k͹gO>mU\0 ܮHFt+6_wx@yLlfs5Oh`*&i *ϡἆ +Wtu`xX boq= وL=C;
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1