Weg! Platteland

Legkaart van gister

Jy vergeet nie maklik die plek waar jy die eerste keer kondensmelk geproe het nie.

Onlangs ry ek met ’n dikwielfiets deur die strate en in die omgewing van my grootworddorp in die Suid-Kaap, en ek is aangenaam verras oor hoe mooi alles nog lyk. Dinge word in stand en veral skoon gehou. Alles gaan nie noodwendig agteruit op die platteland nie. Ek is trots op my plek van herkoms.

Santie het in my autograph-boekie van matriek geskryf: “Mag al jou probleme kleintjies wees.”

’N MENS STRUIKEL MAKLIK oor los klippers as jy terugloop op die paaie van ’n jeugtyd. “Naam, van, dier, dorp” word dus plek-plek aangepas ten einde niemand in die verleentheid te stel, te ontstel of seer te maak nie. Veral vir die beskerming van die man self wat so omkyk-omkyk ry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Kom Ons Gaan Kyk… En Leer
Min of meer reg in die middel van die land, daar waar die Oranjerivier breed en gespierd deur die dorre Noord-Kaapse Karoo sny, lê ’n dorp met ’n eienaardige lot: Die meeste Suid-Afrikaners was óf nog nie daar nie óf stel nie in die minste belang om
Weg: Platteland1 min read
Wat Kos Eiendomme?
Oral in Orania word nuwe strate gebou vir verskeie ontwikkelings wat in aantog is. Vir ons lyk dit of die erwe én huise vinnig al hoe kleiner word en die pryse ál stewiger, vernaam vir die platteland. Daar is duidelik genoeg beweging in die mark aang
Weg: Platteland14 min read
Herfsfees Vol Kleur En Geur
In die koswêreld is Errieda du Toit niks minder nie as ’n legende. Saam met wyle Francois Ferreira was sy byna 15 jaar lank die een helfte van die geliefde Huiskok, Glanskok op RSG voordat sy in 2014 op haar eie voortgegaan het met Die kos wat ons ke

Related