Huisgenoot

Die dansman

‘JOU oupa aan moederskant was ’n dansman, so uit sy vier spore uit,” gesels ant Stienie waar sy sit en aartappels skil op haar voorstoep. “ ’n Dansman soos ’n mens teenswoordig nie meer kry nie.”

Haar hande raak stil, en vir ’n rukkie sit sy net voor haar en uitstaar. Van die veraf kyk in haar oë raai ek dat sy die lendelam tuinhekkie nie eens raaksien nie, maar dat daar in haar verbeelding ’n dansman ingewarrel kom, een wat sy stappies uithaal, al met die sementpaadjie langs. Eers dié kant toe en dan weer daai kant toe; tone, hakke, hakke, tone tot vlak voor ant Stienie.

Hier lig hy sy hoed en maak ’n diep buiging voor hy haar vir ’n wals wegvoer.

“,” sê sy, “Patrick Swayze het ook sy geken, en gooi daai klein Michael Jackson nie weg nie. Hulle was dansmanne. Soos jou oupa. Maar sulkes kry jy nie meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related