Cecile Cilliers is in 1933 gebore. In 1980 ontvang sy haar doktorsgraad in letterkunde. Drie-en-dertig jaar lank, tot in 2014, het Cecile rubrieke geskryf vir Beeld, De Kat en Sari...view moreCecile Cilliers is in 1933 gebore. In 1980 ontvang sy haar doktorsgraad in letterkunde. Drie-en-dertig jaar lank, tot in 2014, het Cecile rubrieke geskryf vir Beeld, De Kat en Sarie. Versamelings van die onderskeie rubrieke is deur Tafelberg uitgegee; verskeie publikasies verskyn ook by CUM. Cecile woon in Vishoek en het drie kinders.view less