Ebook314 pages5 hours
Hou jou oë oop
Rating: 4 out of 5 stars
4/5
()
About this ebook
Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en eindig hy op in ’n wendyhuis agter op Capone se jaart. Hoe moet hy maak, as hy nie eers vir sy girlfriend, Mentha, ’n bord warm kos kan aanbied of ’n Sealy Posturepedic vir hulle kan koop nie?
’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
’n Meesleurende bildungsroman deur die bekroonde skrywer van As die Cape Flats kon praat.
Author
Brian Fredericks
Brian Fredericks het in Elsiesrivier grootgeword. Hy was op skool in Elsiesrivier Hoër, en het verskeie sertifikaatkursusse voltooi in elektriese ingenieurswese by o.m. Northlink College. Brian doen vryskutskryfwerk. Hy is opgeneem in Nuwe Stories 2, die Woordfeesbundel Bly en Die nuwe Afrikaanse Prosaboek. Hy woon in Belhar.
Related to Hou jou oë oop
Related ebooks
Skaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsbottelnek breek bek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie hart van 'n ma Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Groen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsByna liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vierletterwoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die Cape Flats kon praat: Green Eyes en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Luiperd in my bed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadukant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondes van die vaders Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHond se gedagte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoederland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vloek van Levitikus Rating: 4 out of 5 stars4/5Liefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOpenbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSabbatsreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Oorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie derde graf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPadlangs Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLang pad na vergifnis Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Hou jou oë oop
Rating: 4 out of 5 stars
4/5
1 rating0 reviews
Book preview
Hou jou oë oop - Brian Fredericks
݆b book_preview_excerpt.html |˒Ǖ6*iɚF@H0r̳33*dhlgӳq7_@d9zDdh6fz2~>=z|W_|~ˡ}q\}ɑ>usrP_b[~yC;bS5Svu>T\w]BM-oC8c_b{ZL)Z%PtS6WaNa7է?}.
}A6iʷt_O;a~ge/l"oj*TzW1);0͡M KMg)~Wߧxfo"!IJ)m.=ֱc:!wM#|1;ڵR(6x
qѴO[ϿoaMĶBPc~뽩N=Ԇ#no\wG&އyc_xWPĐ~JC
^+xOڱ^a#9D]wP ۨ0P!.3âi<x1mтB{