SARIE

Die uil in die ysbos

JJ het nog steeds nie van hom laat hoor nie.

Die slaap ontwyk haar. Weer. Steeds.

Verlange hou haar dié keer wakker.

Goed wat weggeneem is. Goed wat sy mis. Waar sal sy begin?

Gracie skink ’n glas rooiwyn en stap met die bottel terug na haar studeerkamer. Sy skuif voor haar rekenaar in en maak ’n nuwe Worddokument oop.

Verlore Goedere, tik sy bo-aan die wit digitale blad op die skerm.

Dalk maar by tiekiebokse begin. Tiekiebokse en die muntstukke in haar sweterige handpalm. Stemme wat mekaar probeer vind oor die krakerige lyne. Die klank van nog ’n geldstukkie wat in die agtergrond weerklink om die geselsie met Ouma Sarah so lank as moontlik uit te rek.

Musiek. Sy mis plate. Outydse LP’s en seven-inch singles. Sy en haar ma het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related