Huisgenoot

Die eregas

EK KAN nie onthou waar ek was toe hulle die oproep gekry het nie. Miskien was ek besig om die vrugtebome nat te lei. Die pruime was ryp, en ek het altyd ’n paar gepluk en in die swembad gegooi en dit dan uitgeduik. Of miskien was ek besig by die rose. Ek was vies omdat dit so pieperig is en nie water op hulle blare mag kry nie, dat ek eers moes wag vir die wind om te gaan lê.

Maar ek weet dit was die dag wat ek die Kersboom opgesit het. Alleen. Gewoonlik doen ek en Sussa dit saam, maar daai dag was haar kop vol bubblegum en boyfriends. Maar ek het nie omgegee nie, want sy het altyd geraas en sê ek werk te rof met die versierings. Dat ek nog die boom gaan omstamp.

En vir die eerste keer in my hele lewe kon ek die ster bo-op die boom sit. Ma en Pa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related