Die ding wat liefde genoem word
NAN staan met ’n hark voor hom. “Ek kry skaam, Gustav. Nie ’n kriesel fudge hier nie, net ’n tuin vol onkruid!”
“Ek het nie vir fudge gekom nie, Nan. Ek is net dankbaar ek het oor die Oranjerivier gekom.”
“Hoe op aarde het jy dit reggekry?”
“Sê maar ek het met die een hand aan die agterkant van ’n taxi vasgeklou, Ouma. Hulle het die taxi nie voorgekeer nie, toe seil ek ook verby.”
Sy kom met die hark nader. “Ek dank die Vader in die hemel dat jou motorfiets juis hier ’n fout moes optel. Dat jy saam met Ouma ingeperk gaan wees.”
“Dalk tot Donderdagaand, Ouma. Vrydagoggend moet ek ry.”
“Waarheen? Waarvoor?”
“Opleiding, Ouma.” Hy kan haar nie in die oë kyk nie. Hy kan haar nie vertel nie.
“Opleiding? Kan dit nie aanlyn gedoen word nie? Buitendien: Daar mag mos nie groepe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days