Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Gelukkigste Mense in die Wêreld
Die Gelukkigste Mense in die Wêreld
Die Gelukkigste Mense in die Wêreld
Ebook20 pages13 minutes

Die Gelukkigste Mense in die Wêreld

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hannah Jansen se ouma het haar geleer dat sy op niemand kan staat maak nie. Net op haarself. Toe Hannah se ouma sterf, is sy op haar eie gelaat. 
Maar sy ontvang 'n eienaardige oproep wat haar lewe onderstebo draai. Sal Hannah aan hou om 'n helpende hand weg te wys? Of sal sy die kans neem om mense in te laat en boonop die antwoorde vind waarna sy al haar hele lewe lank soek?

LanguageAfrikaans
Release dateJun 5, 2020
ISBN9781393344506
Die Gelukkigste Mense in die Wêreld
Author

Rowena Fortuin

Rowena Fortuin is the author of Caged, a story about finding silver linings, and Stitches and Strings, a book about learning to embrace your sensitivity. Rowena is passionate about stories and believes that everybody has one to tell. Through words she hopes to evoke a sense of empathy. 

Related authors

Related to Die Gelukkigste Mense in die Wêreld

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Gelukkigste Mense in die Wêreld

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Gelukkigste Mense in die Wêreld - Rowena Fortuin

    Die Gelukkigste Mense in die    Wêreld

    HANNAH JANSEN HET NOG nooit enigiemand nodig gehad nie. Sy het haarself met haar kar skool toe geneem, haar eie skool take gedoen en gesorg dat sy haar eie lugtyd koop. Sedert haar kinderdae het sy ‘n ferm begrip gehad oor hoe die lewe werk. Sy het toe al besef dat sy op niemand kan staat maak nie. Behalwe op haarself.

    Want wanneer jy jou hart op mense sit, steek hulle jou in die rug en vermorsel jou hart, het haar ouma altyd gesê. Hierdie woorde is fyn by Hannah ingeskerp. Hulle het haar deur die mees benoude tye van haar jong lewe gedra. En sy het ‘n belofte aan haarself gemaak om haar ouma se woorde nooit te vergeet nie. Almal het haar verlaat, maar haar ouma se woorde sal vir ewig by haar bly.

    Haar ouers het haar by haar ouma gelos toe sy drie jaar oud was. Hulle het belowe dat hulle haar oor ‘n dag of twee weer sou gaan haal. Daardie dae het weke geword. Weke het

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1