Verf My Vergifnis
By Emmse Burger
()
About this ebook
Lana Smit, ’n jong kunstenaar, se donker verlede dwing haar om te vlug na die onbekende see-dorpie Rietjiesvlei. Lana leef in vrees totdat sy vir Jacques en oom Ian ontmoet. Hulle leer haar van God en Sy onvoorwaardelike liefde. Lana is skepties, maar oom Ian gee nie bes nie. Hy maak dit sy lewensdoel om haar na God te lei. Lana moet uiteindelik kies tussen God se vergifnis en die verterende haat wat sy koester teenoor haar moorddadige stiefpa.
Emmse Burger
Emmse Burger is ’n Afrikaanse Christelike skrywer. Sy skryf gedigte, kortverhale en boeke. Emmse woon in 'n landelike deel van Kwazulu-Natal saam met haar man en drie katte.
Related to Verf My Vergifnis
Related ebooks
Die Gelukkigste Mense in die Wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoë hakke met hoogwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Die jaar toe Emma begin kook het Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Klein lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWillem Poprok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk bly by jou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGogga op 'n Harley (Afrikaans Edition) Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Twee in een silhouette Rating: 5 out of 5 stars5/5Die naaimasjien en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKomplimente van 'n gypsy Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLien se lankstaanskoene Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 2: Reisigers Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Ding tussen man en vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie se geheim (#3) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSaartjie se dagboek (#17) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDaar is 'n ou in my aarbei-smoothie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRoepman Rating: 3 out of 5 stars3/5Die naamlose Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoms van die Elwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDon Juan kry 'n Vryersles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlante kan praat Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Verf My Vergifnis
0 ratings0 reviews