Huisgenoot

Hannah se beurt

HANNAH van die Bybel het so intens vir die Here gebid dat net haar lippe beweeg het. In ’n tyd waar gebede hardop gesê word, word sy verkeerdelik geoordeel en bestraf. Tog word haar gebede verhoor en haar diepste begeerte word vervul.

Terwyl Hannah oor haar Bybelse naamgenoot lees, spoel trane oor haar wange. “Vader tog …” prewel sy. Waar begin ’n mens? Haar ma het altyd gesê as jy verlore voel en jy praat met die Here, dan sê jy net dankie. Die Here ken die res.

Hannah se sogenaamde sprokieslewe is deesdae net ’n tuimeltrein van emosies. Menopouse is nie vir sissies nie. Daar is geen uitkomkans nie. Dis die normale loop van ’n vrou se lewe. Hoe kan sy so lief wees vir haar man en die volgende oomblik wil sy hom met die vuis bydam? Die een ding wat sy geleer het, is om nie in te gee aan al die gedagtes wat by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related