Kuier

LAFENIS VIR DIE SIEL

Estelle kyk vir die soveelste keer by die voorkamervenster uit. Daar is geen teken van Gerald en Shane nie. Daar sal nie wees nie. Hulle kom nie huis toe nie. Dis al 'n maand sedert die ongeluk wat hulle albei se lewens geëis het. Steeds het sy 'n tafel gedek vir drie. So asof sy die werklikheid wil verdryf met dié strelende roetine.

Ná 'n uur dek sy die tafel af sonder om te eet. Die pyn het 'n verdowende effek wat die honger stil. Haar oë sit diep in hul kuile van die onderbroke slaap.

Tina karring gedurig aan haar om 'n sielkundige te gaan sien, maar elke keer glimlag sy moeitevol - met 'n glimlaggie wat nie haar oë bereik nie, en sê: “Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related