Kuier

Die lig VAN HOOP

Lauren kan nie help as om na die grys antie met die kierie te staar wat by die hospitaal se wagkamer instap nie. Sy dink aan hoe sy gevoel het toe sy die nuus van haar ma en broer gekry het. Sy weet steeds nie hoe om te voel nie. Haar oë verskuif na haar pa, Layton, wat sonder doel op en af loop. Lauren help die antie om langs haar te sit.

Layton kyk na sy dogter wat die kans kry om te glimlag. As hy kon, het hy al sy hartseer vir haar gegee. Hy weet sy sou dit aanvaar het. Sy is soos haar ma wat trauma baie goed kan hanteer. Die antie vra ’n bietjie water en Lauren stap kraan toe.

Layton gaan sit langs die antie. Sy hande vryf oor sy gesig. Hy wens net die dokters kan opdaag. Sy vingers tik-tik op sy skoot. Die antie sit haar hand op syne om hom tot bedaring te bring, maar hy ruk dit weg en staan op. Lauren gee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related