Kuier

Die lig VAN HOOP

Dauren se oë rus op Kyle terwyl sy aan haar melkskommel slurp. Sy kan nie ’n woord hoor nie. Haar gedagtes speel heeldag met haar. Dit vra vrae wat sy nie antwoorde voor het nie. Sy verskuif haar blik en staar by die venster uit na die koffiewinkel oorkant die pad. Die werknemers is nog besig om die materiale weg te dra. En dan gaan die lewe aan … ’n Sug glip uit.

Dit voel vir haar haar lewe het tot ’n einde gekom. Sy weet nie hoekom sy saam met Kyle gegaan het nie. Haar brein besef dat sy nie by die huis wil wees nie. Layton, haar pa, is net te veel om mee te deal! Sy weet hy het haar nodig, maar sy het vir hom ook nodig. Haar trane val op die tafel. Vinnig vee sy dit af en weier om op te kyk toe Kyle dit agterkom.

“Ek is fine,”sê sy voordat hy kan vra.“Jou ouma? Wanneer is sy oorlede?”verander sy die onderwerp.

Hy maak sy keel skoon. Sy hart is nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related