Kuier

Die lig VAN HOOP

DEEL EEN

Lauren October staar na haar weerkaatsing in die spieël. Bruin oë met donker kringe kyk terug.

“Lauren, maak klaar!’n Mens kan ook nie heeltyd vir jou wag nie.”

Sy maak die deur woedend oop.“Wie se broek het jy aan, Hayden?”

“Myne!”Haar broer trip-trip op sy tone.

“Nou laat jou knypers ontspan.”Sy gooi die deur in sy gesig toe.

“Mammie! Praat met jou kind! Sy veroorsaak alweer traffic!”Hy sak neer op sy knieë.

“Lauren, jy’s laat!”skree hul ma, Hayley, Sy sug en klop aan die badkamerdeur. “Vader help my, asseblief, met hierdie kinders. Vat hulle terug as U moet.”

Hayley maak haar wit hemp se kraag reg en stap na die kombuis. Haar hart voel sy moet toelaat dat die kinders hul eie probleme oplos.

Layton October soen-groet sy vrou toe sy verby hom stap kombuis toe. Sy donker oë is vrolik. Hy drink sy koffie en gaan deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related