Jacolet van den Berg het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar eerste liefdesverhaal, Lied in jou hart (LAPA), het die 2011 ATKV-Woordveertjie vir Roma...view moreJacolet van den Berg het BSc Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar eerste liefdesverhaal, Lied in jou hart (LAPA), het die 2011 ATKV-Woordveertjie vir Romanses ontvang. Sy skryf ook onder die Satyn- en Hartklop-drukname. Hoë hakke met hoogwater is haar eerste vollengte-roman. Sy bly saam met haar gesin in die Paarl.view less