Kuier

STEF SE VERLANGE

“Jy is te dierbaar om seer te kry. Jy is te dierbaar om seer te kry.” Dít is die woorde wat nog steeds in Stef kop maal toe die kis afsak. Haar man het altyd hierdie lied vir haar gesing en dit het haar goed laat voel. Hoe gaan sy en haar kinders die mas alleen opkom, wonder sy.

Haar vriendin, Bettie, kom staan langs haar en gee haar skouer ’n drukkie.

“Ek is hier vir jou,” sê sy en plant ’n soen teen Stef se kop.

“Dankie,” sê Stef en haar stem breek meteens. “Twintig jaar. Twintig wonderlike jare, Bet.” Stef vou haar hande inmekaar en die trane vloei vrylik oor haar wange.

Sy hoor die laaste woorde van die dominee: “Van stof is hy en tot stof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 370 1. Lampolie (9) 10. Die seun s'n (2) 11. Meisienaam (3) 12. … de Janeiro (3) 13. Wys (4) 15. Wateropgaarplek (3) 16. Papie se huis (5) 17. Volgende op (2) 18. Geneesheer (4) 19. Porsie brood (3) 21. Natrium (4) 23. Gesluit (3) 25. ‘n Kindersi
Kuier5 min read
Nicky En Die Boontjierank
Oor saadjies van hoop kan jy Nicky Jafta net mooi niks vertel nie. Want uit feitlik niks het dié Kapenaar ‘n suksesverhaal soos min opgedis. Drie miljoen mense was hul werk kwyt weens die covid 19-pandemie, en op 56 was Nicky een van dié wat skielik

Related