Hallo My Kuier-mense
Dis die maand waarin die hele wêreld mos bos gaan oor die liefde, maar vir enkellopendes soos ek, kan dit nogal ’n nagmerrierige besigheid word, want dis rooi harte en rose net waar jy kyk! Nie dat ek jaloers is of enigiets nie, maar op 45 het ek mys