Kuier

Wenke wat werk

ANT WOORD

Verveeld met sjokolade en sokkies? Probeer hierdie unieke doen-dit-self-geskenke:

• Die pad na ’n man se hart maak beslis ’n draai deur sy maag. Bak vir hom heerlike sjokoladekolwyntjies in hartjie-vorm.

• Sny ’n hartjie uit ’n stuk karton en gebruik die “raampie” om hartjies oral oor jul grasperk te spuit. Skryf ’n liefdesgedig op die hartjie-gedeelte.

• Versier ’n glasbottel en maak dit vol met notas met die redes hoekom jy vir hom lief is.

• Koop ’n eenvoudige fotoraam en versier dit mooi. Sit ’n foto van julle twee daarin.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related