Wenke Wat Werk
Jul 31, 2020
4 minutes
WENK GESOEK
Ek werk van die huis af en my rekenaar se keyboard laat my gril, maar ek weet nie hoe om dit behoorlik skoon te maak sonder om dit te beskadig nie. Help asseblief. ANONIEM
ANTWOORD
Keyboards raak vinnig stowwerig en vuil en dis moeilik om tussen die klein spasies skoon te maak. Met so baie mense wat nou van die huis af werk en higiëne wat so belangrik is, kan dit nogal ’n groot gemors raak. Benodighede: ’n Stofsuier, skoon nozzle of doppie van ’n spuitbottel (soos dié van ’n tamatiesous-squeezy-bottel) en Sellotape.
Metode:
• Pas die spuitbotteldoppie oor die stofsuier se pyp.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days