Kuier

Wenke WAT WERK

WENK GESOEK

Hoe kry ’n mens roesvlekke uit materiaal?

ALINE MEPOMIE, CERES

ANTWOORD

• Probeer eerstens sout en suurlemoensap. Sprinkel sout op die vlek en druk vars suurlemoensap uit daarop. Los die item in die son om droog te word. As dit donker materiaal is, toets eers hierdie metode op ’n klein area om te sien of die suurlemoensap die materiaal bleik.

• Jy kan ook ’n pasta maak met een teelepel kremetart (cream of tartar), een teelepel koeksoda (bicarbonate of soda) en ’n paar druppels hydrogen peroxide. Smeer die pasta aan die vlek en los dit aan vir 30 minute voor jy die item

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related