Kuier

Wenke WAT WERK

WENK GESOEK

Is daar raad vir roll-on op klere veral onder die blaaie? Dit maak die klere kliphard… ANONIEM

ANTWOORD

Raak só ontslae van roll-on-vlekke:

• Pantyhose: Vryf pantyhose, ’n droë handdoek of selfs ’n skoon sokkie op die vlek en gooi dit dan in die was. Dit is ideaal vir die soort merke wat roll-on gewoonlik agterlaat. • Water en suurlemoensap: Smeer ’n mengsel van gelyke dele water en suurlemoensap op die vlek en los dit in die son vir ’n uur. Was dan soos gewoonlik.• Maak ’n pasta van waspoeier en water en smeer dit aan die vlek. Los dit vir• Week die vlek in witasyn vir omtrent ’n uur en borsel die vlek met ’n ou, skoon tandeborsel. Was soos gewoonlik. Jy kan dit met wit en gekleurde wasgoed doen.• Maak ’n pasta van koeksoda en water. Vryf op die vlek en los aan vir’n paar ure voor jy dit met baie warm water was. Hierdie metode is ideaal vir droë, geel vlekke.• Breek vier aspirientablette in klein deeltjies en maak ’n pasta met water. Smeer aan en los ’n paar ure voor jy dit in warm water was. Gebruik hierdie metode slegs op wit klere.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related