Kuier

WAT BLUS JOU LUS?

Februarie is die liefdesmaand – ’n tyd vir romanse . . . Maar ná ’n lang en stresvolle dag is seks die laaste ding waarvoor die meeste vroue lus het. En wanneer dit soos werk begin voel, word die lus bitter vinnig geblus.

Maar pasop . .. Volgens die meeste huweliksterapeute is ’n tekort aan intimiteit en seks die nommer een oorsaak vir egskeidings. “’n Verhouding is soos ’n huis – daar is baie boustene (liefde, toewyding, verantwoordelikheid, vertroue, respek, eerlikheid en lojaliteit), maar seks is die sement wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related