Huisgenoot

RAAK WEER LUS VIR SEKS!

VOEL jy deesdae jy sal veel eerder met ’n leesboek op die rusbank gaan lê as om met jou lewensmaat in die bed te klim?

Dan is jy nie alleen nie. Veral in die middeljare beleef baie mense ’n lae libido. Jou eens magtige seksdrang voel ál meer afgewater.

’n Lae seksdrang is iets wat nogal algemeen onder albei geslagte voorkom – en onder vroue is dit die algemeenste seksprobleem, sê dr. Rosie King, ’n Australiese seksterapeut en skrywer van Where Did My Libido Go?.

“Vir baie vroue in langtermynverhoudings is wellus net ’n vae herinnering uit hul jong dae,” skryf Rosie in haar boek. “Seks het vir hulle net nog ’n plig geraak wat hulle in hul alledaagse lewe moet nakom.”

Daar is baie redes vir ’n lae libido; sommige fisiek, soos uitputting, swak gesondheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related