Huisgenoot

GEE JOU BEDLEWE WOEMA

‘Die afwagting is soveel opwindender wanneer seks verbode is’

DIE lewe is ’n dolle gejaag. Jou werk hou jou besig en die gesin eis sy tol, die rekenings hoop op en die huis bly deurmekaar… Die lys dinge wat jou aandag vereis, kry net nooit end nie.

Daarom is dit geen wonder dat jou sekslewe dikwels heel laaste aan die beurt kom nie – dis dalk vir jou lekker, maar in die groter prentjie is dit nie ’n groot prioriteit nie.

En as jy moet eerlik wees, is jy dikwels so moeg dat ’n goeie nagrus al is waarvoor jy tussen die lakens kans sien.

Ons is dikwels so besig om op allerlei ander dinge te fokus dat ons ons seksuele welstand afskeep, maar ’n gesonde sekslewe is belangrik vir jou algemene welstand en selfs vir jou gesondheid.

Eintlik verg dit soms net ’n bietjie moeite om jou liefdeslewe weer op koers te kry; daarom het Britse kenners onlangs ’n stel wenke en truuks saamgestel om mense weer in rat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related