My Welstand: Reeks Radiogesprekke
()
About this ebook
This is an Afrikaans ebook of a series of 13 short radio interviews conducted for PretoriaFM. The interviewer is Jacques H Botes a social worker and chaplain from Pretoria.
Dr Barbara Louw is the CEO of Inter Trauma Nexus. She specializes it helping people to put trauma bihind them and become well and whole again.
Related to My Welstand
Related ebooks
Power Woman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeskei En Nie Meer Bang Nie:: Geskei En Nie Meer Bang Nie, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReuse Stories en Ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntdek jou sielskrag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDinge wat ons Opgewonde Maak en Ander Stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHykie Berg: My storie van hoop: My storie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaaie van Vryheid en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDink jouself gelukkig: Verander jou denke Verander jou lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerborge Waarhede en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie waarheid oor verhoudings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWoorde van Harmonie en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPaaie van Verlossing en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTransformeer Intimiteit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoetings met die lewende God: Hoe God ons roep, nuut maak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVesting in Moeilike Oomblikke en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVir mans: Oorkom moderne lewensuitdagings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Werklike, Of Nie-Werklike Doel Van Ons Bestaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk en jy verskil hemelsbreed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeeg: God se troos na swangerskapverlies of miskraam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCoach jouself vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHeilige Geheime van die Lewe en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGekruiste Bestemmings en Ander Verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSade van Lig Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lieflike beïnvloeding van die salwing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesonde seks: Die sleutel tot 'n vervulde huwelik Rating: 4 out of 5 stars4/5Bruistablette vir die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie model-huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWaarom egskeiding 'n moet is Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsParadigmaskuif Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for My Welstand
0 ratings0 reviews
Book preview
My Welstand - Jacques H Botes Botes
Copyright 2019 Barbara Louw
Published by Barbara Louw at Smashwords
Smashwords Edition License Notes
This ebook is licensed for your personal enjoyment only. This ebook may not be re-sold or given away to other people. If you would like to share this book with another person, please purchase an additional copy for each recipient. If you’re reading this book and did not purchase it, or it was not purchased for your enjoyment only, then please return to Smashwords.com or your favorite retailer and purchase your own copy. Thank you for respecting the hard work of this author.
Erkennings
Die eBoek is ‘n transkripsie van die 2019 programreeks deur PretoriaFM. Die programleier is Jacques H Botes met Dr Barbara Louw. Die onderhoude is direk getranskibeer, soos wat dit uitgesaai is. Dit beteken dat daar minimale taalversorging plaas gevind het. Die boek is dus ‘n weerspieling van die geprekstrant tussen Jacques en Barbara.
Radiostasie: Pretoria FM: Pretoria FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Pretoria, Suid-Afrika. Die programme is gerig op Afrikaners wat passievol is oor musiek. Uitsending is 24 uur per dag uit op 104.2 FM.
Programskakel: My Welstand: http://www.pretoriafm.co.za/my-welstand-reeks-dr-barbara-louw/
Programleier: Jacques H Botes (J)
Gas: Dr Barbara Louw (B)
Transkripsie: Marie Kapp
Inhoudsopgawe
Erkennings
1. – Bekendstelling
2. – Welstand
3. – Onheelheid
4. – Krisis
5. – Verandering
6. – Fisiese Welstand
7. – Fisiese Welstand en Lewensstyl
8. – Denkpatrone
9. – Geld
10. – Godsdienstige Wortels
11. – Verhoudings
12. – Emosionele Welstand
13. – Werk en Diensbaarheid
Afsluiting
1. – Bekendstelling
J: Saterdagoggende het ons ‘n splinternuwe reeks in My Welstand net hier op My Saterdag. Vir die volgende dertien weke gaan ek gesels met Dr. Barbara Louw. Goeie More.
B : Goeie môre Jacques.
J: Lekker om die Dokter te sien so op die saterdagoggend, ek is bevoorreg. Ek wil net voor ons begin gesels oor welstand graag hoor vertel net vir die luisteraars wie is Dr. Barbara Louw. Waar kom jy vandaan? Ek weet waarmee werk jy, maar vertel vir hulle waarmee werk jy.
B: Jacques ek is in Pretoria gebore en getoë, en het hier begin werk in my student jare om mense te help om trauma agter die rug te kry. Ek en my man het teologie gestudeer en so het ons verder gegaan. Een van my nagraadse navorsings projekte was spesifiek op welstand en volksgeneeskunde wat