Huisgenoot

DIE GOED VAN NEGATIWITEIT

DIT ALLES VERHOED DAT JY OPREG LEEF

JY BELEEF ’n nagmerrie van ’n dag: Jy het vanoggend met jou man baklei, jou baas het pas op jou geskel, jy’s bekommerd oor ’n siek familielid – en nou staan jy in ’n hysbak en ’n vreemdeling sê vir jou jy moet “glimlag”. Jy is lus om hom goed sleg te sê, maar besluit om eerder op sosiale media jou lot te bekla, want jou vriende sal sekerlik verstaan. Maar toe jy Facebook

oopmaak, loop die inskrywings oor van “inspirasie”. Oral deel mense bemoedigende sêgoed. Dit laat jou skuldig voel – en ook asof jy wil gil.

Want ons word om elke hoek en draai vertel om die negatiewe te ignoreer en slegs op die positiewe te fokus.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related