Huisgenoot

DIE GEHEIME VAN GELUK

TOE sy koerantrubriek baie jare gelede begin het, wou hy aanhou skryf tot hy “die geheim van menslike geluk ontdek het”.

Vanselfsprekend het ek nooit verwag om die geheim te vind nie, maar op die een of ander vlak moes ek geweet het daar was vrae wat ek moes konfronteer – oor angstigheid, verbintenisfobie in verhoudings, baasspelerigheid en die bou van ’n betekenisvolle lewe,” sê die Engelse skrywer Oliver Burkeman vandag.

Nou het hy besluit om sy rubriek in die Britse koerant The Guardian te staak.

Wat het ek dus geleer?” vra hy in sy swanesang. “Wat volg, word nie as ’n volledige opsomming bedoel nie, maar dit is die beginsels wat herhaaldelik opgeduik het en wat nou vir my die nuttigste lyk om tye so verwarrend en stresvol soos dié te bowe te kom.”

Hier volg sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related