Vrouekeur

Bly positief in 2020

“Hoe groter ons uitdagings, hoe moeiliker is dit om positief te bly,” sê dr Elizma van der Smit, ’n kliniese sielkundige.

Volgens dr Elizma is ons breine ontwikkel om na gevare en bedreigings te soek. “Om positief en gemotiveerd te bly, is ’n daaglikse oefening wat fokus en aandag vereis. Dit gebeur nie net vanself nie,” sê sy.

Volgens dr Elizma is positiwiteit ’n vaardigheid wat ontwikkel kan word deur die volgende agt dinge doelbewus te beoefen:

VIND DIE POSITIEWE

As jy jou in moeilike omstandighede bevind, vra jouself die volgende vrae af: Wat is die één ding wat positief is omtrent hierdie situasie? Wat is één geleentheid binne hierdie situasie? Sodoende leer en oefen jy jou brein om die positiewe in die lewe raak te sien.

ONTSPAN EN AANVAAR MOEILIKE OMSTANDIGHEDE

Om daarteen te baklei, vererger dit net. Moenie dinge probeer verander wat nie binne jou beheer is nie, maar skuif terselfdertyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related