EK VOEL BEDRUK – HOE OMSKEP EK SLEGTE DAE IN GOEIES?
Apr 29, 2022
4 minutes
JY KAN vroegoggend sommer al voel dit gaan “een van dáái dae” wees. Van die oomblik dat jy wakker word, loop alles skeef. Jy maak die yskas oop en daar is nie melk vir jou koffie nie, jy kry stry met jou man en sit dan boonop in die verkeer vas. En wanneer jy eindelik by die werk uitkom, gee jou rekenaar probleme.
Ons het al almal sulke dae gehad – dae waarop ’n mens wens jy kan net weer onder die duvet inkruip en van voor af begin. En dis maklik om dan in ’n groef te verval en te dink niks kan jou nou laat beter voel nie.
Dis heeltemal deel sy ’n paar praktiese wenke wat jy kan gebruik om slegte dae in beter dae te verander.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days