Huisgenoot

Verbreek dié gewoontes

MET die jaar wat einde se kant toe staan, voel dit dalk asof jy nie grond vat nie: Daar is laaste werkprojekte om af te handel, jy moet weens die pandemie oor jul jaarlikse Kersplanne herbesin, en ná ’n moeilike jaar moet jy elke sent drie keer omdraai. Om aan jouself aandag te gee is waarskynlik die laaste ding op jou doenlysie.

Maar kenners meen ’n paar eenvoudige gewoontes – hoe jy dink en hoe jy optree – kan ’n groot invloed hê op hoe gelukkig jy is. En hier gaan dit nie net oor gesonde gewoontes wat jy kan kweek nie; dit gaan veral oor slegte gewoontes wat jy dalk moet verbreek.

Dit is dikwels dié dinge wat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related