Kuier

SIELSKOS MET ERNUSTA KIES JOUSELF VANDAG NOG

k word vanjaar 38 en is nou amptelik op pad na my veertigs toe. Maar waar dit my ’n paar jaar gelede nog bang gemaak het, worry ek nie meer oor die"big 4-0" nie. Ek het besluit om dieouerwordproses te embrace, want met ouderdom kom wysheid en ons vroue hoef nie so bang vir die lewensklok te wees nie. Dis genade om ouer te kan word, want daar is so baie mense wie se lewens elke dag kortgeknip word. En ons het nog die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related