Kuier

LOCKDOWN RED HAAR

“Jy besef nie altyd hoe baie jy het om voor dankbaar te wees nie. Dís wat ek onlangs opnuut besef het tydens lockdown.

My naam is Anzelle Sutherland (29) en ek is van Bultfontein in die Vrystaat. Ek is geseën met twee kinders,’nseuntjie, Nathan (6) en’n dogtertjie, Gizelle (4) en dit is my storie van mediese uitdagings en’n stryd teen kanker en depressie. Ekis ookbesig om my sig en gehoor te verloor weens gewasse op my brein. Maar dis ook my storie van hoe my kinders en skoonma, Bets Sutherland (65), my laat besef het lockdown het my gesin gered en datek nooit moet ophou vegnie …

Ek is in 2017 gediagnoseer met fase 4 kanker (multiple

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related