Kuier

TAWWE GEMOEDSTRYD

Wanneer mense my vir die eerste keer ontmoet, ervaar hulle my as ’n spontane, lewenslustige, ekstrovert – ’n oop boek vol energie. Maar agter my breë glimlag en uitspattige lag skuil ’n donker geluksteler wat jy nie met die oog kan sien nie. Depressie en bipolêre gemoedsteuring..

Dit beteken ek het min of geen beheer oor my emosies nie en dit ry gedurig wipplank. Ek kan vinnig op my perdjie spring en alles en almal kan my soms irriteer. Dan is ek ook geneig om waaghalsig op te tree. Dan is daar tye wat ek emosieloos voorkom en net alleen wil wees. Ek sukkel ook dikwels met selfmoordgedagtes. Mense wat sukkel met hul mental health, voel dikwels asof hulle alleen die stryd moet aansê en dat niemand werklik hul stryd verstaan nie. En al is dit inderdaad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related