Hallo My Kuier-mense,
Ons lees almal Kuier anders. Sommige begin agter en ander blaai reguit na die resepte of Woordbou. Só het almal hul gunstelingleesstof in die tydskrif, maar wanneer dit by ons stories kom, klop niks ’n leser wat sê ’n storie het met hulle gepraat aso