Kuier

Mushrooms BLY ’N MOET

EENPOT-WONDERWERK VAN HOENDER, PORTABELLINI EN RYS

Genoeg vir 6 – 8

BESTANDDELE

Hoender

6 – 8 hoenderstukke, met bene en vel
2 eetlepels olyfolie
1 teelepel borrie
1 teelepel kerriepoeier
1 teelepel uiepoeier
1 teelepel gedroogde kruie
Varsgemaalde swartpeper
1 teelepel sout

Rys

1 eetlepel olyfolie
2 eetlepels botter
1 groot ui, in dobbelsteentjies gekap
Sout en peper na smaak
4 knoffelhuisies, gemaal
250 g portabellini-sampioene, in die helfte gesny
1 groen soetrissie, in blokkies gesny
1 groot tamatie, ontpit en in dobbelsteentjies gekap
1 groen brandrissie, in repies gesny
1½ koppies rou langkorrel-rys
4 koppies hoenderaftreksel, warm
Vars kruie vir garnering

METODE

Hoender: Vryf die hoender kwistig met olyfolie, speserye, kruie, peper en sout. Verhit ’n groot oondvaste buffetkasserolpan/breë pot met ’n deksel oor medium-hoë hitte. Verbruin die hoenderstukke in ’n lekseltjie olyfolie. Maak seker die vel is heerlik krakerig. Verwyder die hoender uit die pan en plaas eenkant. Voorverhit die oond tot 200 °C.

Verhit die olyfolie en die botter in dieselfde pot/pan wat vir die verbruining van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related