Sampioene IS HEMELS!
![f0022-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2kd5u1h8jk9vllyx/images/fileWA00PJXF.jpg)
WENK: Bedien die sop met saadbrood wat getoast is.
HOENDER-EN-SAMPIOEN-SOP
Genoeg vir 6 - 8
BESTANDDELE
6 hoenderdye, met vel en been
4 knoffeltoontjies, gekap
4 vars tiemietakkies
3 lourierblare (bay leaves)
4 groot portobello-sampioensteaks, in stukke geskeur (of 6 – 8 groot bruin sampioene)
2 wortels, gekap
2 uie, met skil, in kwarte gesny
2 selderystokkies, met blare, gekap
'n Hand vol vars pietersielie 3 ℓ hoender- of groenteaftreksel
Sout en peper na smaak
1 groot wortel, baie dun gesny
1 selderystokkie, baie dun gesny 2 stingeluie (spring onions), baie dun gesny
250 g wit knopiesampioene, gesny
Vars dilleblaartjies vir garnering
METODE
Sit die hoender in 'n groot soppot. Voeg die knoffel, tiemie, lourierblare, sampioene, wortels, uie, seldery en pietersielie by. Bedek dit met genoeg aftreksel. Jy kan ook water gebruik. Bring dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days