Kuier

Bak en brou UIT DIE BLIK

GROENBOON-TJIEFRITTERS

Genoeg vir 6

BESTANDDELE

Smoortjie

1 ui, grofgekap
2 eetlepels olie
1 blik tamatie-en uiesmoor
1 teelepel suiker ’n Knippie gemengde kruie Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Fritters

1 blikkie groenbone
¼ teelepel fyn knoffel
1 teelepel sout en peper
1 eier, geklits
½ koppie karringmelk (buttermilk)
1 koppie bruismeel (self-raising flour)
½ teelepel bakpoeier Olie vir vlakbraai

METODE

Smoortjie: Soteer die ui in die olie tot sag. Voeg die blik smoortjie, suiker, gemengde speserye, sout en peper by. Bedek en prut tot dik. Hou eenkant tot opdiening.

Dreineer die groenbone en giet in ’n mengbak. Geur met die knoffel, sout en peper. Voeg die eier, karringmelk, meel en bakpoeier by en roer deur om ’n dik beslag te vorm. Verhit olie in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related