Kuier

PERFEKTE pasta

BOELIEBIEF-MACARONI-EN-KAAS-OONDSKOTTEL

Genoeg vir 6

BESTANDDELE

4 eetlepels botter
1 groot ui, fyngekap
3 knoffeltoontjies, gekneus en fyngekap
3 groot of 5 kleiner preie, goed skoongemaak en die wit gedeeltes in ringe gesny
3 groot of 5 kleiner murgpampoentjies, in muntstukkies gesny
1 × 150 g-pak spinasie, wit stingels verwyder en in repies gesny
1 eetlepel Mediterreense kruiemengsel (sien resep onder) sout en varsgemaalde swartpeper
4 eetlepels koekmeel
2 koppies warm melk
2 koppies warm beesvleisaftreksel
1 blikkie boeliebief, in blokkies gesny
1 koppie cheddarkaas, gerasper
500 g macaroni, gaargemaaken goed gedreineer

METODE

Verhit die botter in ’n groot pot en braai die uie, knoffel, preieen murgpampoentjies daarin totdat die groente begin sag word. Roer die spinasie en kruiemengsel by en geur met sout en peper. Sprinkel die koekmeel bo-oor en meng goed.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related