Kuier

’N FEESMET vis

SKELVISGEREG

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

3 medium aartappels, in dun skyfies gesny
1 ui, in ringe gesny 4 skelvisfilette (haddock)
1 teelepel sout
1 teelepel grofgemaalde swartpeper
1 koppie bevrore ertjies, ontvries
½ koppie room
½ koppie vis- of groente-aftreksel
Sprietuie (spring onions) vir versiering

METODE

Smeer ’n oondvaste bak met botter. Pak die aartappels in ’n laag onder in die bak, gevolg deur die uie. Geur met sout en peper. Pak die vis bo-op en strooi die ertjies oor. Meng die room en die aftreksel en giet oor die gereg. Bedek met foelie en bak by 180 °C vir 45 minute. Laat rus vir 5 minute

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related