Huisgenoot

Smullekker somerpasta

HARISSA-FRIKKADELPASTA

GENOEG VIR 4-6

BEREIDING: 15 MIN.

GAARMAAK: 40-45 MIN.

500 g volgraanpasta van jou keuse

FRIKKADELLE

350 g varkworsies, die maalvleis uit die derm gedruk
2 knoffelhuisies, fyngekap
1 brandrissie, fyngekap
5 cm-stuk vars gemmer, gerasper
4 stingeluie, gekap
’n hand vol vars koljanderblare

HARISSA

15 ml (1 e) olyfolie
1 ui, gekap
2 brandrissies, gekap (opsioneel)
2 knoffelhuisies, gekap
15 ml (1 e) harissapasta
1 x 410 g-blik heel tamaties
15 ml (1 e) gerookte of gewone paprika
5 ml (1 t) elk fyn komyn en koljander fyngerasperde skil
van 1 suurlemoen en
15 ml (1 e) sap
5 ml (1 t) suiker sout en vars gemaalde peper vars kruie vir voorsit

Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met foelie uit en bespuit goed met kossproei.

Bring ’n groot kastrol gesoute water tot kookpunt. Laat kook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related