Huisgenoot

Lewer opgedollie

DIE HEEL BESTE LEWERPATEE

LEWER 375 ML (1½ K) LEWERPATEE

BEREIDING: 10 MIN.

GAARMAAK: 20 MIN.

◗ 15 ml (1 e) olie
◗ 200 g repiespek, fyngekap
◗ 250 g hoenderlewertjies, afgespoel
◗ 15 ml (1 e) brandewyn
◗ 60 ml (¼ k) melk
◗ 15 ml (1 e) gemengde Italiaanse droë kruie
◗ ’n hand vol pietersielie, fyngekap
◗ fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
◗ sout en vars gemaalde peper
◗ ’n paar takkies pietersielie
◗ 60 ml (¼ k) botter, gesmelt

VIR VOORSIT

◗ geroosterde ciabattaskywe

Verhit die olie in ’n groot pan en braai die spek tot sag. Voeg die lewer by en roerbraai tot gaar – die lewer moet Voeg die melk, kruie, pietersielie en suurlemoenskil by. Pols tot goed gemeng. Geur met die sout en vars gemaalde peper na smaak. Skep die patee in bakkies of flesse en plaas ’n takkie pietersielie bo-op elk. Sit die patee voor saam met die ciabattaskywe. Jy kan die patee tot ’n week lank in die yskas hou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related