Huisgenoot

KOLJANDER, KOLJANDER SO DEUR DIE BOS

THAISE GROENKERRIE

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 20 MIN.

GAARMAAK: 30-35 MIN.

GROENKERRIEPASTA

• 4 knoffelhuisies, gekneus
• 5 cm-stuk vars gemmer, geskil
• 2 groen brandrissies, grofgekap
• 2 stingeluie, gekap
• 2 groot hande vol vars koljanderblare
• 5 ml (1 t) elk fyn koljander en komyn
• 15 ml (1 e) water

KERRIE

• 30 ml (2 e) olie
• 4-6 hoenderborsfilette, in blokkies gesny
• 4 stingeluie, gekap
• 125 ml (½ k) hoenderaftreksel
• 1 x 400 g-blik klapperroom
• 5 ml (1 t) vissous sap van 1 lemmetjie
• 150-250 g groenbone, steelkante afgesny ekstra brandrissies (opsioneel)

1 Groenkerriepasta Plaas al die bestanddele in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot fyngekap.

2 Kerrie Verhit die olie in ’n diep pan en braai die hoender tot goudbruin. Skep die hoender uit en hou eenkant.

3 Plaas die stingeluie in die pan en roerbraai 1 min. Voeg die helfte van die groenkerriepasta by en roerbraai tot geurig. Verlaag die hitte.

Giet die hoenderaftreksel en klapperroom by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related